21 on Dawson

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

21 on Dawson is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in die stil voorstad Queensburgh. Ons is naby 2 winkelsentrums geleë.

Die ruim woonstel het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer deel. Die slaapkamers het dubbelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster, oondjie met 2 plate, breekware en eetgerei.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdakstoep. Gaste het toegang tot 'n omheinde swembad en braaigeriewe op die perseel.

Die vriendelike eienaars woon op die perseel en help graag om besienswaardighede in die omgewing aan te beveel. Ons is net sowat 20 km vanaf Durban se middestad, uShaka Marine World, die hawe en die strand, om maar 'n paar te noem.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 on Dawson sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 On Dawson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]