Willard's Beach Akkommodasie by 21 On Impala | LekkeSlaap
+28

21 On Impala

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impala-weg 21, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

21 On Impala is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis en 280 m vanaf Ballito se hoofstrand geleë .

Hierdie pragtige dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het die nodige kookgerei, breekware en eetgerei, asook 'n skottelgoedwasser. Langs die kombuis is die leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n TV vir vermaak.

Die leefarea lei na 'n beskutte onderdakstoep, met ingeboude braaigeriewe, stoepmeubels en 'n swembad. Daar is 'n motorhuis vir 2 voertuie en 'n ekstra parkeerplek vir nog 'n motor voor die motorhuis beskikbaar.

21 On Impala is 5 minute se ry vanaf Ballito Junction Mall met talle winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 On Impala sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Impala-weg 21, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Impala-weg 21, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADIlyTnlZKjhiapPa24nw6ElNm0THH7vEf0EFlrgOfOLL13PpuK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 500  per nag (plek vir 8) 21 Impala Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -29.52853 31.22299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za