21 on Ronan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 on Ronan is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie La Lucia in Umhlanga in Kwa-Zulu Natal.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-kamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die eetkamer het 'n eettafel met 8 stoele. Dit sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea het deure wat na 'n buite braai en 'n stoeparea met buite meubels en 'n gasbraai lei. Dit is die ideale plek om die somerdae en -aande te geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 on Ronan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 On Ronan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]o.za