21 on Wexford Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

21 on Wexford Apartment is in die boomryke voorstad Westcliff geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, gesinne of paartjies.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n enkelbed. Die badkamer het ’n stort-oor-bad.

Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeirewe en gaste kan in die sitarea met ’n TV wat DStv het, ontspan. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis met 'n aparte ingang.

Die woonstel is 2 km van Milpark Hospitaal af, 4 km van die Universiteit van Johannesburg af, 5 km van Rosebank en Wits Universiteit af en 10 km van Sandton af.

Slaapplek

'n Bespreking by 21 on Wexford Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 21 On Wexford Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za