LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 on Wexford Apartment | LekkeSlaap
+6

21 on Wexford Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wexfordlaan 21, Westcliff, Randburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

21 on Wexford Apartment is in die boomryke voorstad Westcliff in Randburg geleë. Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en is ideaal vir sakereisigers, klein gesinne of paartjies wat die area besoek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus en gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.

Daar is ook WiFi en veilige parkeerplek is in 'n motorhuis met 'n aparte ingang beskikbaar.

Die woonstel is 2 km van Milpark Hospitaal af, 4 km van die Universiteit van Johannesburg af, 5 km van Rosebank en Wits Universiteit af en 10 km van Sandton af.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 on Wexford Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wexfordlaan 21, Westcliff, Randburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wexfordlaan 21, Westcliff, Randburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeg5AMs9xkFJN6UVGPkxR8OdMBHrgLYdmcwYkfp5zfNS8IEkAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 21 Wexford Avenue Westcliff 2193 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.16856 28.02553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!