21 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
21 The Shades is 'n woonstel op die eerste vloer van Shades, 'n veilige kompleks oorkant die strandpaadjie in Umhlanga. Dié kompleks het 'n swembad en 'n braaiplek.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n bad in die tweede badkamer. Altwee slaapkamers het plafonwaaiers.
Die kombuis en leefarea het lugversorging en is ten volle toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg, soos 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en kleiner toebehore. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Die sitarea maak oop op 'n balkonnetjie met 'n gedeeltelike see-uitsig, stoepmeubels en 'n ingeboude braaiplek. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 21 The Shades sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 88
Jaar gelys 7
Ligging
- Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom