Amanzimtoti Akkommodasie by 2104 High Tide | LekkeSlaap
+13

2104 High Tide

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 424, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R420 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2104 High Tide is 'n volledig gemeubileerde woonstel in die veilige High Tides-kompleks in Amanzimtoti. Die kompleks kyk uit oor die hoofswemstrand en bied 'n gemeenskaplike swembad, munt-wasgeriewe en 'n braai-area.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer 'n 2 enkelstapelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n ronde houtetenstafel- en stoele vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, platskerm-TV, gemaklike sitplek en groot vensters wat oorgenoeg natuurlike lig en voortreflike see-uitsigte bied.

Toegang na die High Tides-kompleks is deur 'n veiligheidskyfie bereikbaar en daar is veilige ondergrondparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 2104 High Tide sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir 2104 High Tide
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kingsway-straat 424, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2104 High Tide het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R700
Vanaf R420
per nag (plek vir 6)
was R700
Vanaf R420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 424, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNDYzYWJlLWNlZGYtNGFlZi1hYTgxLTBlNjU5YTE1ZmNhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R420  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 424 Kingsway Street Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.050329585382 30.887980162989
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za