LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 211 De Waterkant Piazza | LekkeSlaap
+11

211 De Waterkant Piazza

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waterkant Piazza 211, Loader-straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

211 De Waterkant Piazza is 'n smaakvol versierde woonstel wat in 'n veilige kompleks in die middel van Kaapstad geleë is. Die perseel is naby verskeie besienswaardighede en geriewe.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof met 'n oond, en ander toebehore. Daar is ook 'n was-en-droog-masjien vir gaste se gebruik.

Die sitarea het 'n Apple-TV wat Netflix kan stroom aangesien WiFi gratis in die woonstel beskikbaar is. Gaste kan 'n uitsig oor die stad vanaf die balkon geniet en in die kompleks se gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar.

211 De Waterkant Piazza is naby 'n yoga-studio, Zone Fitness Gimnasium, verskeie winkels, kafees en MyCiTi-bushaltes.

Die V&A Waterfront en die middestad is ook net 5 tot 10 minute se ry van die perseel af.

Slaapplek

’n Bespreking by 211 De Waterkant Piazza sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Waterkant Piazza 211, Loader-straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Waterkant Piazza 211, Loader-straat, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNDVlNjQ3LTczNzctNDU0NS1hZjMxLTEyZGJkMDNlNWQzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 4) 211 De Waterkant Piazza Loader Street 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.914670093862 18.415518906152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!