211 Harbour Town

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

211 Harbour Town is in die pragtige dorpie Vaal Marina in Gauteng geleë. Dis net 120 km vanaf Johannesburg.

Dié ruim huis het 4 en-suite slaapkamers, elk toegerus met 'n waaier (geen lugversorging). Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed

Die huis het 'n lieflike oopplan-leefarea onder en dit bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea. Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer met 2 skottelgoedwassers toegerus.

Die huis is in 'n residensiële gebied en gaste word vriendelik versoek om geen harde musiek na 22:00 te speel nie.

Slaapplek

'n Bespreking by 211 Harbour Town sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 211 Harbour Town gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 575 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za