211 Laguna La Crete
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
211 Laguna La Crete is 'n woonstel met 2 slaapkamers in 'n veilige kompleks in Uvongo wat gerieflike verblyf vir tot 6 gaste bied.
Die hoofslaapkamer van dié grondvloer-woonstel het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea beskik oor 'n dubbelslaapbank wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die woonstel het 1 badkamer met 'n stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n dakwaaier en 'n TV met DStv sodat gaste lekker kan ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tuin-uitsig en 'n gedeeltelike uitsig oor die see.
Parkeerplek is vir 'n motor en 'n sleepwa beskikbaar. Die kompleks het braaigeriewe, 'n swembad en 24 uur-sekuriteit. Gaste hoef net 'n entjie deur die kompleks te stap om by die strand te uit te kom.
Slaapplek
’n Bespreking by 211 Laguna La Crete sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 211 Laguna La Crete het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom