211 The Breakers Resort
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
211 The Breakers Resort is 'n gerieflike grondverdieping-selfsorgwoonstel aan die seekant van Lagoon-rylaan in Umhlanga Rocks. Dit is ideaal vir gesinne met kinders, want daar is daagliks tientalle doendinge vir die hele gesin.
Dié grondvloerwoonstel het lugversorging, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Die privaat patio lei direk na 'n groot grasperk.
Die moderne oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, en daar is 'n eetkamertafel. Die woonkamer het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, en dit lei 'n privaat patio.
Veilige ondergrondse parkeerplek is net 'n paar meter van die woonstel af beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en die eenheid word daagliks skoongemaak.
The Breakers Resort het 3 swembaddens met glyplanke, mini-gholf, 'n restaurant en kroeg, 'n spa en 'n gimnasium, en gaste het direkte toegang tot Umlanga Lagoon Natuurreservaat en die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 211 The Breakers Resort sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 211 The Breakers Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom