Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

214 The Breakers

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir 214 The Breakers
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nina S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S
Gesin met tieners

A lovely family resort.

A lovely spacious and well-furnished and equipped room. Loved that the unit was on the ground floor for easy access to the pool area. The resort needs a bit of maintenance, but still really nice and we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou rus en dit het ons gedoen. Het altyd veilig gevoel ook met die parkering. Die weer was redelik goed.

214 was skoon en netjies met ons aankoms. Jammer dat ons nie 'n see-uitsig gehad het nie. Die ligging op grondvloer was lekker, maar moeilik vir bagasie omdat daar paar trappe is - hysbak wat die vloer bedien is baie ver. Die kombuis is baie onprakties: klein en moeilik om wasbak te gebruik. Die kombuis was swak toegerus - o.a. geen drinkglase nie, slegs wynglase. Messegoed was saamgeflans en geen broodmes! Daar was geen vadoeke/afdroogdoeke en vatlap vir oond nie. Die stooflig het nie gewerk nie. Potte en panne was voldoende. Kapplanke was onooglik! Die stort het ongelooflik baie gelek, andersins was die badkamer in goeie toestand. Ons was vir 24 uur sonder toiletpapier en moes self gaan koop. Die linne is gereeld geruil en so ook die handdoeke. Ons het 'housekeeping' gekontak, maar die toesighouer het nooit opgedaag nie. Ons wou kos van die restaurant bestel maar hulle was nie beskikbaar nie en het ook nie teruggeskakel nie. Die patio is elke dag versorg, maar 'n stukkende stoel is nooit versien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very quiet and relaxing.

The Breakers is very nice and relaxing. The café there is also very beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Enkelreisiger

Lovely - just please replace silicon around shower door as it leaks onto floor.

Everything really good except shower door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great breakaway and in a perfect location.

Unfortunately the only issues we had with the unit were: The air-conditioner needs to be serviced, makes an awful noise and is very dirty. The plug in the kitchen basin is broken. The patio door needs fixing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid op die grond verdieping wat alles baie gerieflik maak.

Veilige vakansie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super place and lovely staff.

We had a wonderful, peaceful stay. We don’t have small children but was lovely to see the families with children enjoying all the facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernanda M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fernanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location. Restaurant closes at 6pm, far too early.

Friendly staff, room well cleaned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties see-uitsig en naby alles. Geen skoon handdoeke of skottelgoedseep gekry nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie-lynn R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-lynn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat mens nodig het en meer, baie skoon en netjies en op die perfekte plek geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en naby die see met gerieflike, veilige parkering.

Goed toegeruste, netjiese verblyf in ‘n veilige, gesinsvriendelike oord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNGE0MGIzLTBhM2ItNGQzMy1iMThiLThjZjJmYzljYWQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713623867375 31.092239651451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem