LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 219 Eden on the Bay | LekkeSlaap
+19

219 Eden on the Bay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Bair-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

219 Eden on the Bay bied selfsorgverblyf in ’n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand en net ’n entjie se ry na ander besienswaardighede in Kaapstad.

Die woonstel is op die tweede verdieping, bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en 1 badkamer met ’n stort en ’n bad. Die oopplan-kombuis het ’n yskas, mikrogolf, oond, koffiemasjien, ketel en ’n broodrooster.

Die sitarea langsaan het ’n TV met sekere DStv-kanale en die leefarea lei na ’n balkon. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kompleks het veilige kelderparkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Daar is ook ’n paar restaurante, kroeë, winkels en ’n Pick n Pay in die kompleks.

Die kompleks is 27 km van Kaapstad se middestad af en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 219 Eden on the Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir 219 Eden on the Bay
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Sir David Bair-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 219 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Bair-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbadd9558ff54c6d936b6e5e77be6ee262b690b226df5d497187f01a883b8c02ff89bc48ce9c43ae9c39a41e740c1b564d8aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Corner of Sir David Bair Drive and Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.792155109097 18.457810014017
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!