LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21st Avenue Mossel Bay | LekkeSlaap
+16

21st Avenue Mossel Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

21st Avenue Mossel Bay is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp, Mosselbaai. Dié huis is naby 'n gholfklub, winkelsentrums en die strand.

Die huis is smaakvol gemeubileer met slaapplek vir 9 gaste in 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die ander 2 kamers het koningingrootte-beddens. Daar is 2 aparte badkamers met baddens en storte.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien en kookware. Verder het die huis 'n swembad, braai-area, gratis WiFi, 'n TV en 'n dubbelmotorhuis.

Gaste kan swem, skubaduik, branderplankry, gholf speel, voetslaan, 4x4-roetes aandurf of diepsee-visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21ste Laan 63, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2Y2MzNjBiLTg0NzItNDdkYS05ZDAyLWE5NzM0ZTIyMTliNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 9) 63 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.189307 22.135993
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!