22 Bronze Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

22 Bronsbaai is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde-verdieping , wat in die veilige Bronsbaai-kompleks in Umhlanga geleë is. Die kompleks het 'n gemeenskaplike tuin, wat maklike toegang tot die strand bied.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek vir 4 gaste. Dit het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n tripel-stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond en 'n mikrogolfoond. Die eetkamer het 'n ronde tafel met 4 stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Die sitkamer het skuifdeure wat lei na 'n groot onderdak balkon met stoepmeubels, sonstoele en 'n see-uitsig. Daar is 'n motorhuis vir een voertuig.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 Bronze Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 814 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za