LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai | LekkeSlaap
+17

22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai

1 resensie
Selfsorg
22 Jacana Woonstel
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is oopplan en het ’n slaaparea en ’n en suite-badkamer. Die slaaparea het ’n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die sitkamerarea is oopplan en die kombuisie het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel lei na 'n houtdek met 'n tafel en bankies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dié woonstel is semi-losstaande van die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
22 Jakana Huis 1
Vanaf R3 800
per eenheid
Beskrywing

Die hoofhuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die huis het ’n kombuis wat ten volle toegerus is, waskamer en sitkamer met ’n TV en DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacana-rylaan 22, Astonbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff9bff31be05f1bfb6785d5549c14a528c00be7df6b7996cb347bc1b77c53d33738e127fae7e23640b753ab0126aefa87237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 22 Jacana Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.077348 24.907882
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!