22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 1 resensie
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marieta E - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marieta E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit is 'n baie, baie klein plekkie, beslis net vir 1 of 2 nagte se verblyf. Nie vir langtermynverblyf nie.
Die eenheid is basies net een vertrek: met die bed- en kombuisdeel wat deur 'n los kas geskei word. Die "badkamer" is 'n klein smal vertrek met die stort en toilet ineen, asook 'n piepklein wasbakkie. Dit beteken dat die vloer elke keer eers drooggemaak moet word nadat iemand gestort het, voordat die ander persoon die toilet kan gebruik. Dit hou 'n groot veiligheidsrisiko in. Die yskas is ook baie klein: baie moeilik in die feestyd om kos vir 'n paar dae aan te koop en vars te hou. Binne is glad nie 'n tafel of toonbankie om by te sit en eet nie ...
Sien meer
Gaste wat na 22 Jacana Selfsorg Jeffreysbaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |