22 on Hudson

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

22 on Hudson is in Linkside, Mosselbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, Santosstrand, Mosselbaai se middedorp, Mosselbaai Gholfklub en die Bayview Hospitaal.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met gedeelde DStv. Gaste kan die gratis WiFi gebruik.

Die eenheid het 'n aparte ingang en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.

Gaste kan die privaat braaigeriewe gebruik en daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by 22 on Hudson sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 On Hudson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R500 per nag (vir 4 mense)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]