22 On Kloof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

22 On Kloof bied selfsorgverblyf in Gordonsbaai teen die berg wat oor Valsbaai en op Tafelberg kyk. Gordonsbaai is deel van die Kaapse Wynlande en 22 On Kloof is die ideale basis waarvandaan jy die omgewing kan verken.

22 On Kloof bied verblyf in 'n hoofhuis en 3 selfsorgwoonstelle, naamlik First Base, Second Base en Third Base onder dit. Elke eenheid het sy eie badkamer, kombuisgeriewe en leefarea. Elke eenheid het ook sekere DStv-kanale.

Die hoofhuis en al 3 woonstelle kan op versoek saam verhuur word vir groepe of 10 gaste.

Daar is 'n dubbelmotorhuis en 3 ekstra parkeerplekke op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 On Kloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za