22 Sawubona

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

22 Sawubona is 'n ruim dubbelverdieping-chalet wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in Zimbali Coastal Forest geleë.

Daar is 3 slaapkamers en slaapplek vir tot 8 gaste. Al drie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer en die ander is op die eerste vloer.

Die eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n kroeg en lei deur stapel-skuifdeure na 'n onderdak-area en 'n tuin. Die eetarea lei na 'n windbeskutte patio met 'n braai waar gaste lekker kan kuier.

Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 22 Sawubona sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 Sawubona gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za