22 The Tides

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

22 The Tides is in 'n woonstelkompleks in Struisbaai geleë. Besienswaardighede in die area sluit Agulhas Nasionale Park, De Mond Natuurreservaat, Kaap Agulhas-wynlangoedere en Struisbaai se strand in.

Dié selfsorgwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers is en suite en beskik oor 'n bad of 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv-dekodeerder fasiliteit, 'n wasmasjien, tuimeldroër en veilige parkeerplek in, asook 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks in.

Nabygeleë doendinge sluit swem, kajakvaart, vlieërbranderry, visvang, duik, branderplankry en voetslaan in.

Slaapplek

'n Bespreking by 22 The Tides sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 The Tides gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 020 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za