Zimbali Akkommodasie by 22 Uluwatu | LekkeSlaap
+17

22 Uluwatu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Uluwatu, , Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

22 Uluwatu is 'n smaakvolle woning wat in Zimbali Coastal Estate aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë is. Hierdie huis is smaakvol gemeubileer en bied stylvolle ontspanning. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie en bied luukse verblyf vir tot 8 gaste.

Daar is 4 en suite-slaapkamers in die huis. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, lugversorging, 'n TV met DStv en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste en 'n uitsig oor die privaat plonspoel. Die kombuis is modern en goed toegerus met 'n aparte area vir wasgoed. Daar is ook 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai. Hierdie stylvolle verblyf bied die ideale geleentheid om behoorlik te ontspan.

Die huis het 2 oop parkeerplekke op die perseel vir gaste se gebruik. Rook is streng verbode in die huis. Toiletpapier, opwasmiddel en swartsakke word met aankoms voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Uluwatu sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 22 Uluwatu, , Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Uluwatu, , Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjOWNhNzc5LTQ2ZTMtNDkxNC04Y2U0LWNiMDJmNDUzYjczMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) 22 Uluwatu Zimbali Coastal Apartment 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.559650733454 31.191337555647
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za