Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Virginia Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virginialaan 22, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

22 Virginia Oasis bied 'n en suite-gastekamer in die eienaar se huis in Vredehoek, Kaapstad. Vredehoek is in die middestad teen die hange van Tafelberg tussen Devil's Peak-landgoed en Oranjezicht geleë.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n bad, dubbelstort, toilet, 'n bidet en 2 wasbakke. Die kombuis is groot en goed toegerus.

Die kombuis word met die eienaar gedeel en is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n kaggel, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Die dek het 'n uitsig oor die swembad en op Leeukop in die agtergrond. Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 22 Virginia Oasis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 22 Virginia Oasis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Ligging

  • Virginialaan 22, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 Virginia Oasis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Virginialaan 22, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f825b1138b941e7bd22cf9976dd86090ba3d6d35e1b59abb77c2f9137dc310e2ad60bb0cb73f5e61195895896b6f01fc563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 22 Virginia Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.936124195704 18.419801230408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem