Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

221 The Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4032, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

221 The Breakers is 'n grondvloerwoonstel in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, sowel as 'n swembad en glyplanke vir kinders, 'n klimraam, 'n trampolien, braaigeriewe, 'n munt-wassery, en Harry's Restaurant is op die perseel geleë. Daar is ook direkte toegang na die strand vanaf die hotel.

221 The Breakers het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n staande waaier en skuifdeure wat op 'n patio en tuin oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. In die badkamer is daar 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as skuifdeure wat op 'n patio met buitemeubels oopmaak.

'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar, sowel as 'n beperkte aantal beperkte oop parkeerplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by 221 The Breakers sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir 221 The Breakers
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 88

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4032, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 221 The Breakers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4032, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZTgyMzg5LTJmZWMtNDIxMi05MzQ1LTUwZjBjZDYxZTgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4032 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.713623867375 31.09218868948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem