Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

221 The Breakers

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar.
Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte in die lae en middel-seisoen, en dit word verhoog na 7 nagte in die hoogseisoen.
Die eenheid word van Maandae tot Vrydae skoongemaak, maar nie op openbare vakansiedae nie.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen "Matric Rage"- en studentebesprekings word aanvaar nie. Besprekings vir gaste jonger as 25 jaar word nie aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Umhlanga, 4032, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxZTgyMzg5LTJmZWMtNDIxMi05MzQ1LTUwZjBjZDYxZTgyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4032 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.713623867375 31.09218868948