Umhlanga Akkommodasie by 223 The Breakers | LekkeSlaap
+24

223 The Breakers

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandmeer-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 118 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

223 The Breakers is 'n grondvloerwoonstel in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, sowel as 'n swembad en glyplanke vir kinders, 'n klimraam, 'n trampolien, braaigeriewe, 'n munt-wassery, en Harry's Restaurant is op die perseel geleë. Daar is ook direkte toegang na die strand vanaf die hotel.

223 The Breakers het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n dakwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale, sowel as deure wat op 'n patio met buitemeubels oopmaak.

'n Onderdakparkeerplek is beskikbaar, sowel as 'n aantal beperkte oop parkeerplekke.

Slaapplek

’n Bespreking by 223 The Breakers sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir 223 The Breakers
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Strandmeer-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 223 The Breakers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 118
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 118
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandmeer-rylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMzJlMjhkLTZjZGUtNDgxZS1iN2ZmLWFiNzk0YTIxNTBmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 118  per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.713605231091 31.092250380287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za