224 on Carinus Bed & Breakfast
Beskrywing
224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johannesburg.
Die akkommodasie bestaan uit 3 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, sitarea, kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe het. Ander geriewe sluit 'n gerieflike werkstasie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit by die tarief.
Gaste kan die dag hier deurbring en ontspan in een van die hangmatte in die rustige, lowerryke tuin of swem in die pragtige, verhitte swembad. 'n Gesonde ontbyt kan op die patio voorgesit word wat oor die netjiese tuin en swembad uitkyk.
224 on Carinus Bed & Breakfast is naby Waltoo, Ford Motor Company, Wilgers Hospitaal, Grove Winkelsentrum, Menlyn, Brooklyn, die Universiteit van Pretoria en OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na 224 On Carinus Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |