LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 226 Eden on the Bay | LekkeSlaap
+11

226 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 226, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

226 Eden on the Bay is 'n moderne selfsorg-dakwoonstel vir 2 gaste in Big Bay, Bloubergstrand.

Dié dubbelvolume-woonstel word via die huisbak bereik en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot die leefarea met Amerikaanse hortjies wat van die vloer tot by die plafon strek. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser toegerus en gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en die eenheid het vinnige WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. Dit het 'n etenstafel en braaigeriewe. Daar is 2 veilige parkeerplekke in die woonhuis se kelder.

226 Eden on the Bay is net 160 m van verskeie restaurante, winkels, en die lieflike Big Bay-strand af waar gaste kan branderplank, sweefski en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by 226 Eden on the Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 226, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay 226, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b5e2a6ddbe77656e93231375685ea03a1bc979ce860f5ee387e533ee076a1f2890d477f3028a37ed6ea1c00054711190dac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (plek vir 2) Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Eden on the Bay 226 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.792583091063 18.457552521951
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!