Hillhead Akkommodasie by 228 Ocean Dune | LekkeSlaap
+22
+22

228 Ocean Dune

Selfsorg
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Hillhead, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

228 Ocean Dune is 'n moderne selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die veilige Ocean Dune-kompleks in die Sibaya-gebied, net 'n entjie van Umhlanga af. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die see en is naby die beroemde Hawaan-woud, waar jy 'n blik op die plaaslike natuurlewe kan kry.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n semi-oopplan en suite-badkamer met 'n bad, stort, 'n wasbak en 'n toilet wat afgeskort is. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm slim-TV wat gaste die geleentheid bied om Netflix en Showmax te stroom. Gratis WiFi is oral beskikbaar. Die leefarea lei na 'n onderdak-balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe.

Die Ocean Dune-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembadareas, 'n braai-area, speelgrond en 'n groot tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by 228 Ocean Dune sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heleza Boulevard 2, Hillhead, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Hillhead, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2338d41e2e790b7aaf39c227c4d2dfe6a4152fca9bc1a0d2f22b1f4e8bd159d25e23b620532ffaba037d4826d294ea0b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard Hillhead 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.6832315 31.1061938
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za