10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 31 Mei 2020.
Umhlanga Akkommodasie by 229 Breakers | LekkeSlaap
+7
+7

229 Breakers

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

229 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Breakers Resort op Umhlanga se seefront.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort-oor-bad in die badkamer. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en lei na 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die sitarea het 'n swaaistoel en 'n TV met sekere DStv-kanale en die woonstel het lugversorging en WiFi.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhawe en genoeg oop parkeerplek in die oord. Die oord bied ook putt-putt-bane, 'n gimnasium, kinderprogramme, 'n spa, salon, verhitte swembaddens, 'n restaurant en direkte toegang tot die natuurreservaat en strand.

Daar is sportgeriewe en winkelsentrums naby die oord en die promenade, wat voor die oord verbystrek, is ideaal vir wandelings of draf al langs die strandfront.

Slaapplek

’n Bespreking by 229 Breakers sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Lagoon-rylaan, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 600
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 4)
was R1 600
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7967ab33a9da0e4b7fe76dbb90ce12caf17b82e69c24b88948974c451a4c44039ec536dc4fdc896aefffb602a7760635a288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 600, nou Vanaf R1 440  per nag (plek vir 4) Lagoon Drive Breakers Resort 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.713542333609 31.092354986438
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za