229 The Breakers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

229 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die hotel bied 'n swembad, 'n swembad vir kinders met glyplanke, 'n klimraam, braaigeriewe, wasgoedgeriewe wat met munte werk en Harry's Restaurant wat op die perseel is. Die perseel bied ook direkte toegang tot die strand.

229 The Breakers het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eet- en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel vir 4 met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is ekstra beperkte parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 229 The Breakers sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 229 The Breakers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 942 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za