Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Jamaican Palms

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir 23 Jamaican Palms
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Vernon W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon W
Gesin met klein kinders

Lekker.

Indien moontlik sal 'n skottelgoedwasser 'n bonus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tevin F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tevin F

Great stay and location.

Overall, we had a pleasant stay with no disruptions besides loadshedding. We enjoyed the entire place and the marina to the fullest and appreciate the host for being accommodating. What we liked: Location, Location, Location - great location and view of the Marina on the south side. Braai facilities. Secured and additional parking. Cleanliness. Had decent pots and pans. All necessary appliances. Great entertainment space. What we didn’t like: Kids under the age of 4 are counted as adults. Chipped cups, glasses and plates. Little space for rubbish. Some of the blinds were not functioning as designed. Recommendations: The bedroom with the shower has a lock on the cupboard, reducing the cupboard space for longer stays. The fridge needs attention – the freezer part works fine however, the bottom fridge did not keep things cold. The upstairs living room could become another room, which may allow for an additional 2 people. The braai room table needs the bolts to be tightened, as it is not too stable. Advise people staying where to rent/hire boats or paddlers etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zimitri F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zimitri F
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier en die uitsig en Marina geniet. Baie stil en rustig. Mooi plekkie.

Lieflike naweek weg, rustig en baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia N
Gesin met tieners

Enjoyable, tranquil space.

The area is peaceful and tranquil. It's ideal for a relaxing space, very close to the beach and excellent security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

23 Jamaican Palms se terugvoer

Thank you Cynthia, you and your lovely family are always welcome.

23 Jamaican Palms
Kerry V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V
Gesin met klein kinders

A beautiful venue with stunning views. Very clean and family friendly.

It was really an enjoyable holiday. Our accommodation was very clean, the view was amazing and the people were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

23 Jamaican Palms se terugvoer

Dear Kerry, we enjoyed your visit and would love to see you here again. Regards, Silvia

23 Jamaican Palms
Candy F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Candy F
Gesin met tieners

Plek was vuil ek moes persoonlik skoonmaak.

Dak by braai area lek a.g.v. reën moes ek heeltyd water opdroog. Ons was 5 nagte daar slegs een badkamer matjie handdoeke en toiletpapier min. Moet upgrade, baie swak in vergelyking met Marina Cove, ons het puik diens daar gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydette F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydette F
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly! Baie goed toegeruste huis. Baie goeie, deeglike en vriendelike diens deur Silvia! Mooiste uitsig!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

23 Jamaican Palms se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te verwelkom Lydette, sal jul graag weer wil sien. Ons neem die netheid van ons eenhede baie ernstig op en sal graag wil weet wat gepla het sodat ons dit kan verbeter. Daar is nog 'n pad na die Marina langs die see in aanbou en dit moet teen einde Junie 2020 klaar wees. Ons glo dit sal van groot waarde wees.

23 Jamaican Palms
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carma N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carma N
Saam met vriende

Die huis is baie mooi en veilig.

Ons het ons vakansie baie geniet en 23 Jamaican palms is 'n baie lekker plek om in te bly en is vreeslik baie veilig en die mense daar is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met vriende

Lieflik gebly!

Ons was aangenaam verras met die netheid en vriendelike diens. Ons sal beslis weer hier bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

23 Jamaican Palms se terugvoer

Dankie Dirk, sien daarna uit om julle weer hier te kan verwelkom.

23 Jamaican Palms
Lizette M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette M
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Netjiese, veilige woonstel met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne S
Saam met vriende

Quiet, calm and beautiful.

23 Jamaican Palms is a very beautiful place to start off with. We were 3 couples and the place has got 3 beautiful bedrooms that was to our liking. The view is spectacular and couldn't stop taking pictures from the balcony/braai area. We had a lovely night on Saturday with wonderful weather, it was perfect sitting in front of the fire, sipping on cocktails with the lights shining over the lagoon right in front of us. I don't have any negative comments on the place but the host Sylvia can be more friendlier. Luckily she's only there when you check in and out again. I would definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamaican Palms 23, Dolfynstraat, Marina Martinique, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ebd33dbe7a28332c2775199263526f4453945c12608b01c866771b9ab0f25e929232883d7ef1b8fc0c5f7d78f32196775e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 23 Jamaican Palms Dolphyn Street, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.077733 24.917834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem