Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Jamaican Palms

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Jamaican Palms is een van verskeie deeltitelskemas in die Marina Martinique Landgoed, en partytjies word glad nie toegelaat nie. Geraas moet ten alle tye tot die minimum beperk word. Daar word van alle inwoners verwag om in harmonie saam te leef en respek en bedagsaamheid teenoor mede-eienaars te betoon. Geen inwoner sal toegelaat word om enige radio, televisie, band- of ander speler, klankversterkers of musiekinstrumente te speel op so ‘n wyse dat dit ‘n oorlas of irritasie vir ander inwoners is nie.

Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 06:00

Let wel dat die eiendom direk op die kanaal is en kinders moet te alle tye onder volwasse toesig wees.

Ry asb. versigtig tussen Jeffreysbaai en die Marina aangesien daar heelwat plaasdiere is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jamaican Palms 23, Dolfynstraat, Marina Martinique, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50ebd33dbe7a28332c2775199263526f4453945c12608b01c866771b9ab0f25e929232883d7ef1b8fc0c5f7d78f32196775e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 23 Jamaican Palms Dolphyn Street, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.077733 24.917834