LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 23 La Mustique | LekkeSlaap
+8

23 La Mustique

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 94, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

23 La Mustique is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die see in die veilige La Mustique-kompleks in Ballito. Die woonstel is ideaal vir 'n ontspannende seevakansie.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek saam opgemaak kan word.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n ronde etenstafel met sitplek vir 5. Die sitarea het 'n platskerm-TV met 'n versameling DStv-kanale en lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig.

The La Mustique-kompleks bied 'n gemeenskaplike, omheinde swembad en 'n braai- en lapa-area. Veilige parkeerplek word voorsien. La Mustique bied direkte toegang tot die promenade wat ideaal is vir stap langs die strand en is direk oorkant die Granny-getypoel geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 La Mustique sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Compensation Beach-weg 94, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 94, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49bafde8f53e80c05f03026de6ad2ef86d4201c0fcd1cf4e9a0679bedfea0a335d01725d0aad8740cb22e6def0a8f5f1b466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 790  per nag (plek vir 6) 94 Compensation Beach Road Ballito 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.535246345566 31.222484517861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!