Universitas Akkommodasie by 23 on Lyle | LekkeSlaap
+33

23 on Lyle

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyle-straat 23, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

23 on Lyle is 'n selfsorg-gastehuis in die stil Universitas-omgewing wat aan die Willows-, Wilgehof-, Gardenia Park-, Langenhoven Park- en Brandwag-woonbuurte grens. Dit is ook gerieflik na aan die Universiteit van die Vrystaat geleë en reg langs die N1.

Daar is 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 5 gaste per eenheid. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met basiese selfsorggeriewe.

Gaste kan ook gerus van die gemeenskaplike swembad, tuin en gratis WiFi gebruik maak.

Voordat dit 'n residensiële woonbuurt was, is die area vir agri-kultuur gebruik en die Bloemfontein-resiesbaan was waar die ovaal Paul Kruger-laan vandag loop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 29 resensies vir 23 on Lyle
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Lyle-straat 23, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 23 on Lyle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lyle-straat 23, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NzhjYmEzLTZkZjgtNDFiYi1iYzU3LWIwMTEzMDY5NDA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 4 23 Lyle Street Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 17:00-21:00 10:00 -29.11390510838 26.177646078897
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za