Buffelstad Akkommodasie by 23 On Milkwood Drive | LekkeSlaap
+16
+16

23 On Milkwood Drive

Selfsorg
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 23, Umlele Heights, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

23 On Milkwood Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Umlele Heights in Kidd's Beach. Die huis is net 2,9 km van die strand en rivier af.

Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, gasstoof, oond, ketel en 'n mikrogolfoond in, sowel as 'n wasmasjien. Daar is 'n TV in die sitarea.

Gaste het toegang tot hulle eie tuin, 'n onderdakstoep en braaigeriewe, sowel as parkeerplek onder 'n motorafdak. Die ligging bied maklike toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 On Milkwood Drive sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Milkwood-rylaan 23, Umlele Heights, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 23, Umlele Heights, Oos-Londen, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN2FoNd93SjmnxjST055d8vuYuQxQaga4O3VgXnRhNJtBGPoS7l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 23 Milkwood Drive Umlele Heights 5264 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.140471047152 27.680842312887
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za