23 On Mirvis

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

23 On Mirvis is in 'n stil voorstad van Nelspruit geleë en is baie naby die Nelspruit Natuurreservaat.

Verblyf word in 2 grondverdieping-eenhede gebied. Elk van hierdie eenhede het dubbelbeddens asook genoeg kasspasie en en suite-badkamers. Die eenhede het TV's met DStv asook internet.

Gaste kan gebruik maak van die boma-area met braaigeriewe asook die swembad. Daar is veilige binneparkering.

Nelspruit is die ideale oorblyplek op pad na die Kruger Nasionale Park en Mosambiek en het as die poort na hierdie areas bekend geword. Nelspruit het die luuksheid van heerlike inkopies en die voordeel van 'n groter dorp, terwyl jy steeds die gevoel van die natuur om jou kan geniet. Die omliggende areas bied staproetes en pragtige flora en fauna vir besoekers om te geniet. Die Kruger Nasionale Park is 'n ideale afstand weg vir 'n dagbesoek vir diegene wat nie in die park bly nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 23 On Mirvis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 R627 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false