Ballito Akkommodasie by 23 Pitchingwedge | LekkeSlaap
+46

23 Pitchingwedge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Rey's Place, Izulu Office Park, Zimbali Homes, Kantoor D102, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

23 Pitchingwedge is op die Zimbali Gholflandgoed in Ballito en bied 'n uitsig oor die gholfbaan. Dis ideaal vir 'n familie-, vriende- of gholfgroep, en is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers. Drie van die kamers is onder en 1 kamer is bo.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en 'n eetarea.

Daar is 2 sitkamers bo en 'n ruim sitkamer onder met baie sitplek en 'n TV.

Die leefarea en slaapkamers lei na 'n houtdek met 'n Jacuzzi en sonstoele. Die leefarea lei ook na 'n tweede dek met 'n plonspoel.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 Pitchingwedge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 14 Rey's Place, Izulu Office Park, Zimbali Homes, Kantoor D102, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R8 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Rey's Place, Izulu Office Park, Zimbali Homes, Kantoor D102, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69J5RM5PKqi2mWMiyHokAzob2erwTPYGGi45K20RFgZln5l5Jw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 200  per nag (plek vir 8) 14 Rey's Place, Izulu Office Park Zimbali Homes, Office D102 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5306329 31.2060364
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za