aanbod Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 vir verblyf wat 2 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
St. Francisbaai Akkommodasie by 23 St Georges | LekkeSlaap
+47
+47

23 St Georges

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1.
  • Vanaf R3 800 R1 900 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georgesweg 23 , St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

23 St Georges is 'n selfsorghuis op die St. Francis Links Gholflandgoed in St. Francisbaai. Dié landgoed bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa en 'n restaurant.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die huis het 2 leefareas. Die hoofleefarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die ander leefarea lei na die balkon met 'n braai-area en 'n swembad. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in 'n dubbelmotorhuis en parkeerplek vir nog 1 of 2 voertuie voor die motorhuis.

23 St Georges is 3 km van die beach af en sowat 25,5 km vanaf Jeffreysbaai se middedorp.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 St Georges sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • St. Georgesweg 23 , St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 800
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
was R3 800
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
was R3 800
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georgesweg 23 , St. Francis Links, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0070be423b1cbe37162374cde29dcc17ca6b6ac080ea0aa887123d27c92ea236141b8f460c7dd8ca8636fe4c67717b4a198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 800, nou Vanaf R1 900  per nag (plek vir 8) 23 St Georges Way St Francis Links 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.157247270418 24.812395250712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za