23 Stanley Grace

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

23 Stanley Grace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle vierslaapkamerhuis in Umhlanga. Die huis is slegs 500 m van die strand af en bied toegang tot die plaaslike winkels en restaurante.

Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir klein kinders. Die vierde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is bad- en stortgeriewe in die ander 2 badkamers.

Die ruim kombuis het 'n opwaskamer en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die huis het 2 eetareas en 'n sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die sit- en eetarea lei na 'n groot balkon met buitemeubels waar gaste kan ontspan en die gedeeltelike see-uitsig geniet.

Die huis het 'n swembad, kuier-areas buite en 'n braai-area. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by 23 Stanley Grace sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderstapelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 23 Stanley Grace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za