236 Eden on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

236 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand, en 'n entjie se ry vanaf ander trekpleisters in Kaapstad.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander toebehore. Die ruim oopplan-leefarea lei na 'n privaat balkon. Die kompleks bied 'n paar restaurante, winkels en 'n Pick n Pay.

Die kompleks is sowat 27 km vanaf die Kaapse middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by 236 Eden on the Bay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 236 Eden On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 635 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za