Umdloti Akkommodasie by 23A Club Mykonos | LekkeSlaap
+13

23A Club Mykonos

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

23A Club Mykonos is 'n selfsorgwoonstel in Umdloti, 'n klein oorddorpie aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Die Noordkus is die ideale vakansiebestemming met subtropiese weer en warm Indiese Oseaan.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 stapelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by 23A Club Mykonos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 23A Club Mykonos
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Bellamontweg 22, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 23A Club Mykonos het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontweg 22, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUryGJGtf5dLFopi41HaG0gGXSjSr2Jr91qtWvx00fmavZEYcFu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 22 Bellamont Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.66483 31.12024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za