Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23B Sovereign Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvotistraat, Sovereign Sands 23B, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

23B Sovereign Sands is in die veiligheiskompleks Blythedale en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 6 volwassenes of 'n gesin van 6. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea, -sitarea, en 'n kroeg. Die hoofslaapkamer is op die eersteverdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad, asook 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel met sitplek vir 6 gaste geniet word. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n gasstoof wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik.

Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot beperkte WiFi het. Die leefarea lei na 'n balkon wat 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n see-uitsig het.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die dubbelmotorhuis en 'n derde voertuig kan voor die motorhuis parkeer. Die huis kan daagliks teen eksta koste skoongemaak word.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied gerieflike toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 23B Sovereign Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 23B Sovereign Sands
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 20

Jaar gelys 5

Ligging

  • Umvotistraat, Sovereign Sands 23B, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 23B Sovereign Sands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvotistraat, Sovereign Sands 23B, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9181e4e8af120cdfcf51705c46a339a12b1539a3cc656992d6c2c91cdeb390e37d30812a6bc0a394bad2f7bf64f254b7393d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Umvoti Street Sovereign Sands 23B 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.366668548185 31.35559142865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem