Muckleneuk Akkommodasie by 24/7 on Celliers | LekkeSlaap
+16

24/7 on Celliers

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliersstraat 247, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

24/7 on Celliers is in die lowerryke buurt, Muckleneuk, in Pretoria geleë. Dit is net sowat 800 m van UNISA se kampus, 300 m van Zuid-Afrikaans Hospitaal en 4 km van Brooklyn Mall af.

Verblyf by 24/7 on Celliers bestaan uit twee ateljee-eenhede met 'n kombuisie, 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV en veilige parkeerplek in en daar is wasgeriewe op die perseel wat 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër insluit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir 24/7 on Celliers
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Celliersstraat 247, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink 24/7 on Celliers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliersstraat 247, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXsJ5vC39ODsCzzwJyDIzmmrFEuL9I4Nzmfmxc2qqi4qczn1Psf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 247 Celliers Street Muckleneuk 0002 Gauteng 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.761453246884 28.202758203705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za