24 Belvidere Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

24 Belvidere Manor is in Knysna, op die Tuinroete en 72 km oos van George geleë. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming en is ook gewild onder diegene wat voetslaan, hardloop, kajakvaar, swen en visvang. Dit is die perfekte plek as jy wil wegbreek van die besige stadslewe.

Hierdie tweeslaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en bied 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, bad en 'n toilet het. Die tweede slaapkamer is onder en bied 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, bad en 'n toilet het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, elektriese ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het 'n kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n aparte eetarea.

Die kothuis het ook sy eie wasgoeddraad en daar is 'n studeerkamer en 'n sonnige stoep met lieflike uitsigte oor die tuin en die strandmeer.

Ander geriewe sluit 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Slaapplek

'n Bespreking by 24 Belvidere Manor sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  DVD

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 24 Belvidere Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 530 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za