24 Fonteinstreet

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Apr 2019 tot 31 Des 2019.

Beskrywing

24 Fonteinstreet is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels sowat 300 m weg.

Verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied, waarvan 1 'n selfsorg-woonstel is.

Die gastekamer (kothuis) het 2 enkelbeddens, 'n privaat ingang, parkeerplek en 'n tuintjie.

Juul's Hut is 'n aparte woonstel met selfsorggeriewe. Die woonstel het 'n privaat patio. Daar is 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -sitarea met 'n slaapbank. Die eenheid is rolstoelvriendelik.

Riebeek-Kasteel bied verskeie restaurante, koffiewinkels en verskeie doendinge, soos fietsry, bergfietsry en wynproe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 24 Fonteinstreet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Apr 2019 tot 31 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za