Zimbali Akkommodasie by 24 Lakewood | LekkeSlaap
+39

24 Lakewood

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakewood-rylaan 24, Zimbali Coastal Resort, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 229 R5 760 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

24 Lakewood is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die Zimbali Coastal Resort, naby die Valley of the Pools en die buiteklub. Kom bak in die sonnetjie rondom die privaat swembad of geniet 'n intieme buitelugete en 'n braai op die groot onderdakstoep. Hierdie tuiste is klassiek versier sodat gaste in styl kan vakansie hou.

Die luukse villa het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of albei en is op die boonste of onderste verdieping. Twee van die slaapkamers bied toegang tot 'n gedeelde balkon met 'n uitsig oor die woud. Daar is ook 'n losstaande kothuis vir 2 gaste buite die huis en dit is perfek vir uitgebreide familie of tieners wat saam kom vakansie hou.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Daar is gratis WiFi, 'n geoutomatiseerde dubbelmotorhuis en 'n komplimentêre gholfkarretjie.

Slaapplek

’n Bespreking by 24 Lakewood sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Lakewood-rylaan 24, Zimbali Coastal Resort, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R8 229
Vanaf R5 760
per nag (plek vir 10)
was R8 229
Vanaf R5 760
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lakewood-rylaan 24, Zimbali Coastal Resort, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA028a6a8e717aedb137b4eb5f9bcbea9b48200eea691b446bdef19792d978a99829e136f0d743405d8d452e0432a44a21dc4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R8 229, nou Vanaf R5 760  per nag (plek vir 10) 24 Lakewood Drive Zimbali Coastal Resort 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.550511428284 31.202257717618
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za