LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 24 Lovebird B&B | LekkeSlaap
+17

24 Lovebird B&B

B&B
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lovebird Walk, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Die kleurvolle 24 Lovebird B&B met sy stedelike erfenis pronk in die buitewyke van Kuilsrivier, Kaapstad. Hierdie instansie is naby talle bekroonde wynplase wat langs die Stellenbosch Arterial loop, asook die Bakwena Dagspa, Zevenwacht en Kuilsrivier se golfbaan. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is net 21,7 km van 24 Lovebird B&B.

B&B-verblyf word in die besigheidsreiskamers, standaardkamers en ruim gesinskamers aangebied. Elke kamer het 'n privaat en suite-stort, 'n TV met DStv in HD, WiFi en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel toegerus is.

Heerlike ontbyt word daagliks voorsien, en middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook gratis parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 24 Lovebird Walk, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Lovebird Walk, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e6020fc91c61a4c64c0def3f0f7f4386a446152305ace562f95db0a8c2f9b76e4e3aa8a6c86a6ff849ce52a2141fac5fc12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575  per nag(plek vir 2) 24 Lovebird Walk Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.966234 18.679418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!