LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 24 on Sebastian | LekkeSlaap
+51

24 on Sebastian

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sebastianstraat 24, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

24 on Sebastian is 'n selfsorg-vakansiehuis wat oor die Breederivier en Sebastianbaai in Witsand kyk. Dié oulike dorpie in die Wes-Kaap is bekend vir die meeste suidelike noorkappers aan Suid-Afrika se kus en bied 4 km se wit sand strande, pragtige Kaapse fynbos en 'n groot verskeidenheid watersports.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Daar is ook twee stapelbeddens en volledige DStv teen ekstra koste in die TV-kamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër word ook voorsien. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook 'n aparte TV-kamer.

Slaapplek

’n Bespreking by 24 on Sebastian sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir 24 on Sebastian
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sebastianstraat 24, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink 24 on Sebastian het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sebastianstraat 24, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANojoLA9SH12FJioZFu5Ny1Ql7n8fbXdHTShrWkbJ0mo1ME9TkI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 24 Sebastian Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395880576484 20.834333281337
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!