24 Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

24 Sea is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Plettenbergbaai. Dié pragtige wegbreek is net 800 m vanaf Sentraal- en Robbergstrand en sowat 200 m vanaf die winkels, restaurante, apteek, bakkery, slaghuis en fietswinkel.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kamer het ’n koningingrootte-bed, bedkasses met lampe, ’n spieëlkas met laaie, donker gordyne en ’n privaat sondek met sitplek. Die badkamer het ’n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is smaakvol ontwerp en het oorgenoeg ingeboude kaste. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, koffiemasjien, verskeie toebehore, potte, panne en breekware. Tee, koffie, suiker, olie, sout, peper, skoonmaakmiddels en toiletpapier word voorsien.

Die leefarea het 'n etenstafel en sagte stoele, 'n slaapbank vir 2, koffietafel, ekstra sitplek en ’n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea het skuifdeure wat na ’n groot onderdakdek met gerieflike sitplek en ’n groot tafel lei. Daar is ’n buitestort onder 'n boom en ’n draagbare braai met ingeboude sitplek.

Dit is voor die verblyf geplavei en daar is sensorbeligting om die kom en gaan van voertuie makliker te maak. Die hek werk met 'n afstandbeheer en die perseel is volledig omhein wat ekstra sekuriteit verseker vir kinders, besoekers, fietse en strandtoerusting.

Slaapplek

'n Bespreking by 24 Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 24 Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za